Posbus 68, Villiers, 9840 | Tel.: 058-8210024 | Faks: 058-8210017 | e-pos villiers@lantic.net   Villiers Hoërskool op Facebook

Welkom in Villiers Hoërskool se webruimte!


Wie is ons?
Ons is 'n Afrikaansmedium hoër- en laerskool (Gr. R - Gr. 12) in Villiers. Ons koshuis is loopafstand vanaf die skool. Ons skool is van die enkeles wat spog met 'n matriekslaagsyfer van 100% vir 20 agtereenvolgende jare.  Vir die personeel van hierdie skool met 'n Christelike missie is ware opvoeding 'n roeping en elke leerling se belange word op die hart gedra.

Vakke: 
Gr. 10-12: Afrikaans, Engels, Rekenaartoepassings-tegnologie, Toerisme, Inligtingsgrafika-en ontwerp, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe, Lewensoriëtering, Rekeningkunde, Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid.

Fooie:
Skoolfonds: R540 per maand. (10 mde). Deposito: R350 per leerling. Subsidies word in verdienstelike gevalle toegestaan. Koshuisfooie is R1395 per kwartaal vooruitbetaalbaar. Boekfooie, eenmalig per jaar betaalbaar, is R350. 

Waar is ons?

Kriekstraat, Villiers, Vrystaat

Gebeurlikhede

Villiers Hoërskool herwinningsprojek

>>Lees meer

Foto's

>>Sien meer


Skoolkoerant

Laai Villiers Hoërskool se skoolkoerant af, VHS Spektrum
freelance graphic design villiers
River Home Estate
Make a Free Website with Yola.